1 Samuel 23:24 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hulle het toe voor Saul uit teruggegaan na Sif toe. Intussen het Dawid en sy krygers verskuif na die Maonwoestyn in die dorre landstreek suid van die woestyn.

1 Samuel 23

1 Samuel 23:14-28