1 Samuel 21:6 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Omdat daar dus nie gewone brood beskikbaar was nie, gee die priester hom die offerbrood wat net daardie dag uit die heiligdom geneem is en met vars brode vervang is.

1 Samuel 21

1 Samuel 21:1-13