1 Samuel 21:5 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Geen probleem nie,” antwoord Dawid. “My manskappe mag nie by vroue kom wanneer ons op ’n veldtog uitgaan nie. Dis die reël vir gewone veldtogte, hoeveel te meer vir hierdie een!”

1 Samuel 21

1 Samuel 21:4-14