1 Samuel 2:21 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die Here het Hom oor Hanna ontferm. Sy het weer swanger geword en nog drie seuns en twee dogters in die wêreld gebring. Intussen het Samuel voor die Here grootgeword.

1 Samuel 2

1 Samuel 2:14-25