1 Samuel 2:20 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Dan het Eli vir Elkana en sy vrou geseën en gesê: “Mag die Here jou uit hierdie vrou nog kinders gee in die plek van hierdie een wat sy van die Here afgesmeek het.” Daarna het hulle huis toe gegaan.

1 Samuel 2

1 Samuel 2:11-27