1 Samuel 19:7 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Daarna roep Jonatan vir Dawid en vertel hom alles. Hy het Dawid na Saul toe gebring en Dawid was in Saul se diens soos voorheen.

1 Samuel 19

1 Samuel 19:1-15