1 Samuel 19:6 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Saul het na Jonatan geluister. Hy het ’n eed afgelê: “So waar as die Here leef, hy sal nie doodgemaak word nie.”

1 Samuel 19

1 Samuel 19:1-11