1 Samuel 19:1-3 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

1. Saul het sy seun Jonatan en sy amptenare aangemoedig om Dawid te vermoor. Maar omdat Jonatan en Dawid boesemvriende was,

2. sê hy vir Dawid: “My pa wil jou doodmaak. Wees baie versigtig. Môre-oggend moet jy in die veld gaan wegkruip.

3. Ek sal daar by my pa gaan staan en hom oor jou uitvra. Dan sal ek jou laat weet.”

1 Samuel 19