1 Samuel 18:22 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Saul sê toe vir sy amptenare: “Praat met Dawid en sê: ‘Die koning hou van jou en al die amptenare is geheg aan jou. Hoekom aanvaar jy nie die koning se aanbod om sy skoonseun te word nie?’”

1 Samuel 18

1 Samuel 18:18-30