1 Samuel 18:21 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Saul het gedink: “Ek sal haar vir hom gee sodat ek deur haar vir hom ’n lokval kan stel. Die Filistyne sal ook teen hom wees.” Daarop sê Saul die tweede keer vir Dawid: “Jy kan my skoonseun wees!”

1 Samuel 18

1 Samuel 18:20-30