1 Samuel 17:46 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Vandag gee die Here jou oor in my mag. Ek sal jou doodmaak, jou kop afkap, en die lyke van die Filistynse leër vir die roofvoëls van die hemel en die wilde diere van die aarde gee.

1 Samuel 17

1 Samuel 17:43-47