1 Samuel 17:45 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Maar Dawid skree terug: “Jy kom na my toe met ’n swaard en ’n spies en ’n swaard, maar ek kom na jou toe in die Naam van die Here, die Almagtige, die God van die magte van Israel wat jy staan en beledig.

1 Samuel 17

1 Samuel 17:43-52