1 Samuel 17:34 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Maar Dawid het volgehou: “Ek pas my pa se skape op,” sê hy. “As ’n leeu of ’n beer kom om ’n lam uit die trop weg te dra, sit ek hom agterna.

1 Samuel 17

1 Samuel 17:29-35