1 Samuel 17:33 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Moenie verspot wees nie,” sê Saul. “Jy kan tog nie teen die Filistyn veg nie, want jy is nog maar ’n seun, terwyl hy van jongs af ’n vegter is!”

1 Samuel 17

1 Samuel 17:27-36