1 Samuel 17:23 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Juis toe kom Goliat, die uithalervegter van Gat, uit die Filistyne se linies na vore. Dawid het sy herhaalde uitdaging gehoor.

1 Samuel 17

1 Samuel 17:21-33