1 Samuel 17:22 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Dawid het sy bagasie net so in die sorg van ’n oppasser gelos en hom na sy broers in die linie gehaas. Daar verneem hy na hulle welstand.

1 Samuel 17

1 Samuel 17:17-26