1 Samuel 16:2 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Maar Samuel vra: “Hoe kan ek dit doen? As Saul dit hoor, sal hy my doodmaak.”“Vat ’n jong vers saam met jou,” antwoord die Here, “en sê: ‘Ek kom om ’n offer aan die Here te bring.’

1 Samuel 16

1 Samuel 16:1-8