1 Samuel 14:29 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“My pa het dit vir die hele land moeilik gemaak!” sê Jonatan. “So ’n bevel skep net probleme vir ons almal. Ek het nou sommer baie meer energie noudat ek hierdie bietjie heuning geëet het!

1 Samuel 14

1 Samuel 14:20-39