1 Samuel 14:28 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Een van die manskappe het gesien wat hy doen en sê: “Jou pa het die manskappe ’n streng eed laat aflê dat elkeen wat vandag iets eet, vervloek sal wees. Dis hoekom almal moeg en flou voel.”

1 Samuel 14

1 Samuel 14:18-38