1 Samuel 12:15 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Maar as julle teen die bevele van die Here in opstand kom en weier om Hom gehoorsaam te wees, dan sal die Here teen julle draai soos destyds met julle voorouers.

1 Samuel 12

1 Samuel 12:13-17