1 Samuel 12:14 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“As julle nou die Here dien, aanbid en na Hom luister; en as julle nie teen die Here se voorskrifte in opstand kom nie; as julle en julle koning die Here julle God navolg, dan sal alles met julle goed gaan.

1 Samuel 12

1 Samuel 12:6-20