1 Samuel 10:6 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Dan sal die Gees van die Here met krag op jou kom en jy sal soos hulle profeteer en ’n ander mens word.

1 Samuel 10

1 Samuel 10:1-10