1 Samuel 10:5 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Daarna sal jy aankom by Gibea-van-God waar die garnisoen van die Filistyne is. Naby die dorp sal jy ’n klompie profete teëkom op pad vanaf die altaar op die hoogte. Hulle sal met begeleiding van ’n harp, ’n tamboeryn, ’n fluit en ’n lier profeteer.

1 Samuel 10

1 Samuel 10:1-13