1 Kronieke 9:34 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Al hierdie mans het in Jerusalem gewoon. Hulle was die hoofde van Levitiese families en is in hulle stamme se geslagsregisters as prominente leiers aangeteken.

1 Kronieke 9

1 Kronieke 9:29-44