1 Kronieke 9:33 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die musikante, almal prominente Leviete, het in die tempel gewoon. Hulle was vrygeskeld van ander verantwoordelikhede omdat hulle alle ure aan diens was.

1 Kronieke 9

1 Kronieke 9:32-39