1 Kronieke 7:12-15 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

12. Die seuns van Ir was Suppim en Guppim. Gusim was die seun van Ager.

13. Die seuns van Naftali was Jagseël, Guni, Jeser en Sillem. Hulle was afstammelinge van Bilha.

14. Die seuns van Manasse by sy Aramese byvrou was Asriël en Makir. Makir was die pa van Gilead.

15. Makir het vir Guppim en Suppim vroue gekry. Makir se suster se naam was Maäka. Een van sy afstammelinge was Selofgad, wat net dogters gehad het.

1 Kronieke 7