1 Kronieke 7:15 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Makir het vir Guppim en Suppim vroue gekry. Makir se suster se naam was Maäka. Een van sy afstammelinge was Selofgad, wat net dogters gehad het.

1 Kronieke 7

1 Kronieke 7:9-18