1 Kronieke 6:71 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die afstammelinge van Gerson het in die grondgebied van die halwe stam van Manasse Golan in Basan met sy weiveld en Astarot met sy weiveld gekry.

1 Kronieke 6

1 Kronieke 6:65-73