1 Kronieke 6:70 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die oorblywende afstammelinge van Kehat het hierdie stede in die grondgebied van die halwe stam van Manasse gekry: Aner en Jibleam, elkeen met sy weiveld.

1 Kronieke 6

1 Kronieke 6:63-77