1 Kronieke 5:24 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die leiers van hulle families was: Efer, Jisi, Eliël, Asriël, Jeremia, Hodauja en Jagdiël. Elkeen van hierdie manne het ’n groot reputasie gehad as dapper soldaat en leier.

1 Kronieke 5

1 Kronieke 5:19-26