1 Kronieke 29:23 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

So het Salomo die troon in die plek van sy pa, Dawid, uit die hand van die Here ontvang. Dit het goed gegaan met hom, en die hele Israel het hom gehoorsaam.

1 Kronieke 29

1 Kronieke 29:16-25