1 Kronieke 29:21 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die volgende dag het hulle 1 000 bulle, 1 000 ramme en 1 000 lammers as brandoffers aan die Here geoffer. Hulle het ook drankoffers en baie ander offers ter wille van die hele Israel gebring.

1 Kronieke 29

1 Kronieke 29:18-26