1 Kronieke 29:20 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Daarna het Dawid vir die hele vergadering gesê: “Prys nou die Here julle God!” Die hele vergadering het toe die Here, die God van hulle voorouers, geloof. Hulle het in eerbied voor die Here en die koning gekniel.

1 Kronieke 29

1 Kronieke 29:11-21