“Tog het die Here, die God van Israel, my uit al my pa se familielede gekies om vir altyd koning oor Israel te wees. Hy het die stam Juda gekies om te regeer, en uit al die families van Juda het Hy my pa se familie gekies, en Hy het besluit om my uit my pa se familie koning te maak oor die hele Israel.