1 Kronieke 27:12 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Abiëser van Anatot, bevelvoerder van die negende afdeling, was die negende maand aan diens. Daar was 24 000 soldate in sy afdeling.

1 Kronieke 27

1 Kronieke 27:11-19