1 Kronieke 27:11 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Sibbekai, ’n afstammeling van Gusa, was bevelvoerder van die agtste afdeling, wat die agtste maand aan diens was. Daar was 24 000 soldate in sy afdeling.

1 Kronieke 27

1 Kronieke 27:9-21