1 Kronieke 25:28-31 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

28. Die 21ste lot het op Hotir geval, hy en twaalf van sy seuns en bloedverwante.

29. Die 22ste lot het op Giddalti geval, hy en twaalf van sy seuns en bloedverwante.

30. Die 23ste lot het op Magasiot geval, hy en twaalf van sy seuns en bloedverwante.

31. Die 24ste lot het op Romamti-Eser geval, hy en twaalf van sy seuns en bloedverwante.

1 Kronieke 25