1 Kronieke 25:19-21 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

19. Die twaalfde lot het op Gasabja geval, hy en twaalf van sy seuns en bloedverwante.

20. Die dertiende lot het op Subael geval, hy en twaalf van sy seuns en bloedverwante.

21. Die veertiende lot het op Mattitja geval, hy en twaalf van sy seuns en bloedverwante.

1 Kronieke 25