1 Kronieke 25:13-17 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

13. Die sesde lot het op Bukkija geval, hy en twaalf van sy seuns en bloedverwante.

14. Die sewende lot het op Asarela geval, hy en twaalf van sy seuns en bloedverwante.

15. Die agtste lot het op Jesaja geval, hy en twaalf van sy seuns en bloedverwante.

16. Die negende lot het op Mattanja geval, hy en twaalf van sy seuns en bloedverwante.

17. Die tiende lot het op Simi geval, hy en twaalf van sy seuns en bloedverwante.

1 Kronieke 25