1 Kronieke 22:3 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Dawid het ook groot hoeveelhede yster verskaf vir die spykers wat nodig sou wees vir die poortdeure en vir kramme, en koper wat soveel was dat dit nie geweeg kon word nie.

1 Kronieke 22

1 Kronieke 22:1-10