1 Kronieke 22:2 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Dawid het beveel dat al die vreemdelinge wat in Israel leef, bymekaar moet kom. Hy het hulle aangestel om die blokke klip reg te kap om die tempel van God mee te bou.

1 Kronieke 22

1 Kronieke 22:1-4