1 Kronieke 22:1-2 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

1. Dawid het gesê: “Hier is die plek vir die huis van die Here God en die plek vir die altaar vir Israel se brandoffers!”

2. Dawid het beveel dat al die vreemdelinge wat in Israel leef, bymekaar moet kom. Hy het hulle aangestel om die blokke klip reg te kap om die tempel van God mee te bou.

1 Kronieke 22