1 Kronieke 18:11 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Koning Dawid het al hierdie geskenke aan die Here geheilig, en so ook al die silwer en die goud wat hy afgeneem het van die nasies wat hy onderwerp het. Dit was Edom, Moab, Almon, die Filistyne en Amalek.

1 Kronieke 18

1 Kronieke 18:1-16