1 Kronieke 18:10 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

het hy sy seun Joram na koning Dawid gestuur om hom te groet en geluk te wens met sy sukses oor Hadad-Eser. Hadad-Eser en Toï was lank vyande, en daar was baie oorloë tussen hulle. Joram het ook vir Dawid baie geskenke van goud, silwer en koper saamgebring.

1 Kronieke 18

1 Kronieke 18:1-14