1 Kronieke 16:15-18 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

15. Hy staan by sy verbond –sy belofte aan duisend geslagte.

16. Dit is sy verbondwat Hy met Abraham gesluit het,die eed wat Hy aan Isak gesweer het.

17. Hy het dit aan Jakob as insetting bevestig,aan Israel as ’n verbond vir altyd:

18. “Ek gee julle die land Kanaän as julle eiendom en erfdeel.”

1 Kronieke 16