1 Kronieke 17:1 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Toe Dawid in sy paleis gevestig is, het hy vir Natan die profeet gesê: “Hier bly ek in hierdie pragtige sederhoutpaleis, maar die verbondsark van die Here is buitekant in ’n tent!”

1 Kronieke 17

1 Kronieke 17:1-11