1 Kronieke 15:20-23 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

20. Sagaria, Jaäsiël, Semiramot, Jegiël, Unni, Eliab, Maäseja en Benaja het die liere gespeel.

21. Mattitja, Elifele, Mikneja, Obed-Edom, Jeïel en Asasja is gekies om met harpe te speel.

22. Kenanja, die leier van die Leviete, is as koorleier gekies omdat hy bekwaam was.

23. Berekja en Elkana is gekies om die ark te beskerm.

1 Kronieke 15