1 Kronieke 16:1 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

So het hulle die ark na die spesiale tent wat Dawid daarvoor opgeslaan het, gevat. Hulle het brandoffers en dankoffers vir God gebring.

1 Kronieke 16

1 Kronieke 16:1-8