1 Kronieke 11:26 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hierdie manne is ook ingesluit onder die magtige manne van Dawid: Asael, die broer van Joab; Elganan, seun van Dodo, uit Betlehem;

1 Kronieke 11

1 Kronieke 11:24-34