1 Kronieke 11:25 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hy was meer geëerd as die ander lede van die Dertig, maar hy was nie een van die Drie nie. Dawid het hom aanvoerder van sy lyfwag gemaak.

1 Kronieke 11

1 Kronieke 11:22-35